6:44am SA Time 
  English Afrikaans  
24 September 2017 
Tuis  
Akkommodasie  
Kaart  
Fotos  
Oudtshoorn  
Kontak  
 

WELKOM BY N.A. SMIT VAKANSIE OORD

Besoekers kan kies tussen 'n twee slaapkamer of eenvertrek - oop plan selfsorg-chalet.


Of u kan kies om in ons luukse twee-slaapkamer eenhede te woon.


Die oord bied 'n rustige atmosfeer en is loopafstand vanaf Oudtshoorn se sake kern en 'n klipgooi vanaf atraksies soos Langenhoven se Arbeidsgenot, die CP Nel Museum en die hangbrug.


N. A. Smit Vakansie Oord is ideaal geleŽ vir besoekers om die Klein Karoo se vele toeriste attraksies, o.a. die Kango Grotte, Cango Wildlife Ranch, Volstruisplase, die Swartbergpas en Meiringspoort te verken.


In die somer kan besoekers in die oord se veilig omheinde soutwater-swembad afkoel.


Gaste kan arriveer vanaf 14:00 tot 20:00
Vertrek tyd is 10:00


 
   
   
   
   
   
   
Copyright © 2017  ::  N.A. Smit Holiday Resort  •  Site by:  WebWorX